Hier is preke van Ds. Abraham Krüger van die Gereformeerde Kerk Welkom (http://www.gksa.org.za/gemeentes/GemeentesTableview.asp?ID=396). Hy was voorheen predikant by verskeie ander gemeentes. Die versameling preke wat hier geplaas word is die vrug van al sy jare in die bediening.
Kopiereg op hierdie preke behoort aan Ds. Krüger.
Ons hoop dat die lees hiervan ook tot seën en groei van ieder en elk sal wees.